Esegiël 14:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

sal daar tog 'n klompie seuns en dogters oorbly wat vrygekom het. Hulle sal na julle toe kom en julle sal hulle optrede en hulle dade sien en verstaan waarom Ek die ramp oor Jerusalem gebring het, alles wat Ek oor hom gebring het.

Esegiël 14

Esegiël 14:19-23