Esegiël 1:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Waarheen die Gees ook al wou, het hulle beweeg, en die wiele het saam opgestyg, want die wesens se gees was in die wiele.

Esegiël 1

Esegiël 1:19-23