Esegiël 1:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wanneer die wesens beweeg, beweeg die wiele; wanneer die wesens staan, staan die wiele; wanneer die wesens van die grond af opstyg, styg die wiele saam op, want die wesens se gees was in die wiele.

Esegiël 1

Esegiël 1:19-22