Esegiël 1:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wanneer die wesens beweeg het, het die wiele saam met hulle beweeg, en wanneer die wesens van die grond af opgestyg het, het die wiele ook opgestyg.

Esegiël 1

Esegiël 1:16-28