Eksodus 29:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vat van die bloed op die altaar en van die salfolie en sprinkel dit op Aäron en sy klere, en op sy seuns en hulle klere. Dan sal hy en sy klere, en sy seuns en hulle klere gewy wees.

Eksodus 29

Eksodus 29:17-24