Eksodus 29:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vat die ram waarmee Aäron en sy seuns gewy word, se vet, die vetstert, die vet wat oor die binnegoed is, die punt van die lewer, die twee niertjies, die niervet en die regterboud,

Eksodus 29

Eksodus 29:21-25