Eksodus 29:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Slag die ram en vat van sy bloed en smeer dit aan die regteroorlelle van Aäron en sy seuns, ook aan hulle regterduime en regtergroottone. Sprinkel dan die bloed oral op die altaar.

Eksodus 29

Eksodus 29:19-21