Eksodus 12:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die farao, al sy amptenare en al die Egiptenaars dié nag wakker word, het hulle almal bitterlik aan die huil gegaan, want daar was nie 'n enkele Egiptiese huis sonder 'n sterfgeval nie.

Eksodus 12

Eksodus 12:29-35