Eksodus 12:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Om middernag het die Here elke eersgeborene van Egipte laat sterf, van die kroonprins af, die eersgeborene van die farao, tot by die eersgeborene van die krygsgevangene in die tronk, selfs die eerstelinge van die diere.

Eksodus 12

Eksodus 12:21-31