Eksodus 12:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dieselfde nag nog het die farao vir Moses en Aäron laat roep en gesê: “Gee pad onder my mense uit, julle twee en al die ander Israeliete! Gaan dien die Here soos julle gevra het!

Eksodus 12

Eksodus 12:25-37