Die Openbaring 21:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

En ek het die heilige stad, die nuwe Jerusalem, van God af uit die hemel uit sien afkom. Die stad was gereed soos 'n bruid wat vir haar man versier is.

Die Openbaring 21

Die Openbaring 21:1-6