Die Openbaring 21:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het nie meer bestaan nie.

Die Openbaring 21

Die Openbaring 21:1-10