Die Openbaring 21:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het ek 'n harde stem van die troon af hoor sê: “Kyk, die woonplek van God is nou by die mense. Hy sal by hulle bly; hulle sal sy volke wees, en God self sal by hulle wees as hulle God.

Die Openbaring 21

Die Openbaring 21:1-10