Die Openbaring 20:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het oor die hele oppervlakte van die aarde aangekom en die laer van die gelowiges en die geliefde stad omsingel. Toe het daar vuur van die hemel af gekom en hulle verteer.

Die Openbaring 20

Die Openbaring 20:2-10