Die Openbaring 20:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dan sal hy gaan om die nasies wat tussen die vier uithoeke van die aarde is, die Gog en Magog, te verlei, en om hulle byeen te bring vir die oorlog. Hulle is so baie soos die sand van die see.

Die Openbaring 20

Die Openbaring 20:4-11