Die Openbaring 20:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die duiwel wat hulle verlei het, is in die poel van vuur en swael gegooi, daar waar die dier en die vals profeet ook is. Hulle sal dag en nag gepynig word tot in alle ewigheid.

Die Openbaring 20

Die Openbaring 20:2-15