Die Openbaring 20:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het ek 'n groot wit troon gesien en die Een wat daarop sit. Die aarde en die hemel het voor Hom padgegee, en daar was nie meer plek vir hulle nie.

Die Openbaring 20

Die Openbaring 20:1-15