Die Openbaring 20:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het die dooies, groot en klein, voor die troon sien staan, en die boeke is oopgemaak. Daar is ook 'n ander boek oopgemaak, dit is die boek van die lewe. Die dooies is toe geoordeel volgens wat daar in die boeke geskrywe staan oor alles wat hulle gedoen het.

Die Openbaring 20

Die Openbaring 20:11-15