Die Openbaring 2:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Haar volgelinge sal Ek deur 'n pessiekte om die lewe bring. Dan sal al die gemeentes weet dat dit Ek is, die Een wat die gedagtes en begeertes van die mens deurgrond. Ek sal elkeen van julle straf volgens julle doen en late.

Die Openbaring 2

Die Openbaring 2:20-28