Die Openbaring 2:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Kyk, Ek gee haar aan 'n siekbed oor, en die mense wat met haar owerspel gepleeg het, aan swaar lyding — as hulle hulle nie van haar praktyke bekeer nie.

Die Openbaring 2

Die Openbaring 2:15-27