Maar vir julle ander in Tiatira, wat nie hierdie leer aanhang en nie die “diep geheimenisse van die Satan” soos hulle dit noem, leer ken het nie, sê Ek: Ek lê op julle geen ander verpligting nie;