Daniël 11:38 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy sal nie hierdie gode vereer nie, maar die vestinggod, 'n god vir wie sy voorgangers nie geken het nie. Hom sal hy vereer met goud, silwer, edelstene en kosbare geskenke.

Daniël 11

Daniël 11:33-42