Daniël 11:37 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die koning van die noorde sal hom nie steur aan die gode van sy voorgangers of aan die god wat deur vrouens bemin word of aan enige ander god nie, maar sal homself belangriker as hulle almal beskou.

Daniël 11

Daniël 11:29-43