Daniël 11:39 Afrikaans 1983 (AFR83)

Met behulp van dié vreemde god sal hy teen die vyand se versterkte vesting optree. Aan wie hom erken, sal hy groot eer bewys en hulle as regeerders oor baie aanstel. Hy sal grond aan hulle uitdeel as geskenke.

Daniël 11

Daniël 11:38-45