Gaan kyk in Kalne,gaan daarvandaan na die groot Hamat toe,gaan af na die Filistynse stad Gat toe!Is julle beter as daardie koninkryke?Is hulle grondgebied groter as julle s'n?