Amos 6:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle maak of die dag van rampe ver is,maar julle bring juis die dag nader dat geweld julle sal regeer.

Amos 6

Amos 6:1-13