Ellende wag vir dié wat so rustigin Sion woon,dié wat hulle so veilig voel op Samariaberg,dié vername mense van die voorste nasieop wie die koningshuis van Israel hom verlaat!