2 Samuel 2:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Abner skreeu toe vir Joab: “Laat die jong manne eers hier voor ons 'n oorlogspel kom speel!”“Hulle kan dit maar doen,” was Joab se antwoord.

2 Samuel 2

2 Samuel 2:13-15