2 Samuel 2:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Joab seun van Seruja het hulle met Dawid se soldate tegemoet getrek en hulle by die Gibeondam gekry. Joab-hulle het aan die een kant van die dam gaan sit, en die ander aan die oorkant.

2 Samuel 2

2 Samuel 2:8-22