2 Samuel 18:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Agimaäs seun van Sadok het weer vir Joab gesê: “Kom wat wil, laat ek tog net agter die Kussiet aan hardloop.”“My seun, waarom wil jy tog hardloop? Daar sal nie vir jou ook 'n boodskappersloon wees nie,” antwoord Joab.

2 Samuel 18

2 Samuel 18:16-32