2 Samuel 18:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Dit maak nie saak nie; ek hardloop,” sê hy.“Nou hardloop dan,” sê Joab vir hom.Agimaäs het toe met die pad deur die Jordaanstreek gehardloop en die Kussiet verbygegaan.

2 Samuel 18

2 Samuel 18:20-30