2 Samuel 18:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe beveel Joab 'n Kussiet: “Gaan vertel vir die koning wat jy gesien het.”Nadat die Kussiet voor Joab gebuig het, het hy begin hardloop.

2 Samuel 18

2 Samuel 18:16-30