2 Samuel 18:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Joab het vir hom gesê: “Jy is vandag nie die regte man om 'n tyding te bring nie. Jy kan op 'n ander dag boodskappe dra. Vandag doen jy dit nie, want dit is die koning se seun wat dood is.”

2 Samuel 18

2 Samuel 18:19-23