2 Kronieke 34:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

In die agtiende jaar van sy regering, toe hy nog besig was om die land en die tempel skoon te maak, het Josia vir Safan seun van Asalja, die stadsbevelvoerder Maäseja en die hoof uitvoerende beampte Joag seun van Joahas gestuur om die huis van die Here sy God te herstel.

2 Kronieke 34

2 Kronieke 34:1-15