2 Kronieke 34:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het die geld wat deur die Levitiese drumpelwagte vir die tempel ingesamel is in Manasse en Efraim en oral in Israel, Juda en Benjamin en by die inwoners van Jerusalem, aan die hoëpriester Gilkija gaan oorhandig.

2 Kronieke 34

2 Kronieke 34:5-10