2 Kronieke 34:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het dwarsoor die gebied van Israel altare afgebreek, gewyde pale en beelde in stukkies gekap en al die wierookaltare stukkend gebreek. Daarna is hy terug Jerusalem toe.

2 Kronieke 34

2 Kronieke 34:3-10