2 Kronieke 25:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Koning Amasia van Juda het op advies van sy raadgewers 'n boodskap gestuur na koning Joas van Israel, seun van Joahas: “Kom ons veg teen mekaar.”

2 Kronieke 25

2 Kronieke 25:7-27