2 Kronieke 25:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Koning Joas van Israel het vir koning Amasia van Juda terug laat weet: “Die doringbos op die Libanon laat weet vir die seder op die Libanon: ‘Laat jou dogter met my seun trou,’ en toe kom die wilde diere van die Libanon verby en trap die doringbos plat.

2 Kronieke 25

2 Kronieke 25:9-19