2 Kronieke 25:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Amasia het die profeet in die rede geval: “Is jy aangestel as raadgewer van die koning? Bly stil. Soek jy jou dood?”Die profeet het dit toe daargelaat en gesê: “Ek weet nou dat God besluit het om u te vernietig. U maak daarna en u wil nie na my raad luister nie.”

2 Kronieke 25

2 Kronieke 25:11-17