2 Kronieke 25:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hieroor het die toorn van die Here teen Amasia ontvlam. Die Here het 'n profeet na hom toe gestuur en vir hom gesê: “Waarom dien jy gode wat nie hulle eie volk uit jou hande kon red nie?”

2 Kronieke 25

2 Kronieke 25:11-22