2 Kronieke 25:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het Amasia die nodige moed bymekaargeskraap en sy manne na die Soutvlakte toe gelei waar hy tien duisend Edomiete verslaan het.

2 Kronieke 25

2 Kronieke 25:3-20