2 Kronieke 25:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Bowendien het die manne van Juda nog tien duisend lewendig gevange geneem, hulle bo op 'n krans gebring en hulle daar afgegooi. Almal het hulle te pletter geval.

2 Kronieke 25

2 Kronieke 25:11-16