2 Kronieke 25:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Amasia het toe die leërafdeling wat uit Efraim by hom aangesluit het, ontslaan en huis toe laat gaan. Hulle was bitter kwaad vir Juda en is woedend terug huis toe.

2 Kronieke 25

2 Kronieke 25:4-18