2 Kronieke 24:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Met die wisseling van die jaar het die leër van die Arameërs 'n aanval op Joas gemaak. Hulle het Juda en Jerusalem binnegedring, al die leiers van die volk doodgemaak en die buit wat hulle gemaak het, vir die koning van Damaskus gestuur.

2 Kronieke 24

2 Kronieke 24:22-27