2 Kronieke 24:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Koning Joas het nie gedink aan die liefde wat sy pleegvader Jojada aan hom bewys het nie. Hy het Jojada se seun vermoor. Sagaria het, toe hy sterf, gesê: “Die Here sien dit, Hy sal julle straf!”

2 Kronieke 24

2 Kronieke 24:12-26