2 Kronieke 24:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Aramese leër het met 'n klein klompie manskappe gekom, en die Here het 'n baie groot leër in hulle mag oorgegee. Dit was omdat die volk die Here die God van hulle voorvaders verlaat het. Die Arameërs het die straf van God oor Joas voltrek.

2 Kronieke 24

2 Kronieke 24:18-27