2 Kronieke 23:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het al die manne, elkeen met sy spies in die hand, om die koning laat staan, naby die altaar en die tempel, van die suidekant tot by die noordekant van die tempel.

2 Kronieke 23

2 Kronieke 23:4-15