2 Kronieke 23:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het Jojada die spiese en die groot skilde en die klein ronde skilde wat nog aan koning Dawid behoort het en in die tempel van God was, aan die bevelhebbers oor honderd uitgedeel.

2 Kronieke 23

2 Kronieke 23:5-11