2 Kronieke 23:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe bring hulle die seun van die koning vorentoe en kroon hom en oorhandig aan hom die koninklike volmag. So het hulle hom koning gemaak. Jojada en sy seuns het hom gesalf en geroep: “Lank lewe die koning!”

2 Kronieke 23

2 Kronieke 23:8-16