2 Konings 2:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die profete van Jerigo wat 'n entjie daarvandaan gestaan het, hom sien, het hulle gesê: “Die gees van Elia rus nou op Elisa.”Hulle het hom tegemoet geloop en voor hom gebuig.

2 Konings 2

2 Konings 2:8-18